Korrupte SAPD lede in die Noord Kaap.
Piet Van der Merwe. sent a message to Police.
- To
-
Police
- From
-
Piet Van der Merwe.
- Subject
- Korrupte SAPD lede in die Noord Kaap.
- Date
- July 20, 2024, 4:04 p.m.
Ek bewys met nege eposse dat die bevelvoerder van Niekerkshoop Polisiestasie, Kaptein Paul Goliath, 'n Vennootskap van Samesweerders gestig het. Die Provinsiale Kommissaris Lt. Gen. Koliswa Otola is deel van hierdie Vennootskap van Samesweerders en so is baie senior SAPD lede ook Vennote.
'N saak van diefstal teen my is die bewys hoe effektief is hierdie vennootskap. In hierdie saak het die staat geen bewyse gehad nie. Dit was 'n Artikel 174 Strafproses uitspraak. Hulle het ons 17 maande verpes.
Ek is twee keer ernstig aangerand ! Dit sal seker in hierdie droewige SA nie saak maak indien nog twee ou mense vermoor word nie. (72 en 74) Ek het vanaf 2020 meer as dertig sake probeer open, geen een is bereg nie !
Kinders word mishandel en geen een doen daaraan iets nie. Al die Staats Instansies ondersteun die Samesweerders want nie een het my sake ondersoek nie ! Bv. Al my Grondwetlike Regte is verkrag.
Spasie verhoed my om meer inligting te gee. Daarom versoek dat julle my skakel by 082 465 4505 vir meer inligtig. Enige een kan my skakel by hierdie nommer. Hierdie klagte moet dringend aandag kry want al die mense in die Noord Kaap word geraak deur korrupte SAPD. Dankie.
Future replies will be published here.