- To
-
Agriculture, Land Reform and Rural Development
- From
-
Francois Coetzee
- Subject
- coetzeefrancois294@gmail.com
- Date
- April 26, 2023, 11:36 a.m.
Dear Portfolio Committee on Agriculture, Land Reform and Rural Development,. Goeie dag ek is van Upington in die Noord Kaap. Ek wil hoor die DA lede wat hier in Upington vir ons moet opstaan by mun probleme, kan hul aangespreek of verwyder word, want hul dien geen doel hier nie. Die ANC maak en breek soos hul lekker kry en die mense kyk maar net toe. Ek en 3 ander gesinne is nou al van gister oggend 8:00 sonder krag, die mun se voertuig wat hul die elekt moet ophys lek olie en die ander staan stukkend daar is nie geld vir onderdele nie, want die geld word uitbetaal aan oortyd vir mense wat deur die dag niks doen maar in die nag werk. Ek het raadslid van hysteen gekon tak gister hy het nog niks daaraan gedien nie. Help asb vir ons in Upington met mense wat belangstel om hul werk te doen en nie net op die raad sit vir die geld nie
Future replies will be published here.