- To
-
Basic Education
- From
-
Manuel Schroeder
- Subject
- Bela Bill
- Date
- Feb. 12, 2024, 3:42 p.m.
Dear Portfolio Committee on Basic Education,
Hiermee Wil Ek graag my diepste teleurstelling uitspreek teenoor die implimentering van die Bela Bill.
As opvoeders Glo ons dat hierdie besluit van die regering die land se Skole,leerders,gemeenskappe,kerke en enige belanghebbende Diep en swaar Gaan tref. U stuur af n Groot krisis in gemeenskappe indien hierdie Bill goedgekeur Gaan word.
Die Bill is teen miljoene Suid Afrikaners se christelike beginsels en diegene wat hierdie Bill Gaan goedkeur is dwaas en Goddeloos. U stuur ons kinders Nou in verkeerde rigting, die donkerte in!!
Wees dus gewaarsku teen vele teenkanting ,en indien julle dit Gaan goedkeur , is ons land in SY peetjie ! Wie DE Hel het die klomp nonsense uitgedink ??? Watter idiots keer so iets goed? Is julle Onder invloed van dwelms of wat ???