Absolombrian67@gmail.com
Brian sent a message to Agriculture.
- To
-
Agriculture
- From
-
Brian
- Subject
- Absolombrian67@gmail.com
- Date
- June 8, 2026, 7:34 p.m.
Dear Portfolio Committee on Agriculture,
Hi ek wil net vir u vertel dat ons mense wat Baie hard voor werk by uitvlugt boerdery trust farm langs Elandkloof hierdie Baas wat ons voor werk het nie geworry or ons mense wat mos baie hard werk in die reen of hy worry nie Dat mense sal seer kry nii en Baie van ons mense word ni betaal nie dan se die voorvrou Dat die baas se daar is dear mekaar by sy kantoor maar ons het regta u help nodig sodat ons mense wat werk wag ook nog vir ons geld by die baas maar die voorvrou se Dat ons almal moet wag en die voorvrou wil ook nie vir ons mense vertel ni haar naam is leandi Isaacs sy by hier in genadendal ons hoop Dat vir ons werk mense sal help ..
Future replies will be published here.